Deursigtige klok & weer
Deursigtige klok & weer

Deursigtige klok & weer

'n volledige, totaal aanpasbare digitale horlosie en weervoorpellings program

Thermometer for room
Poland Storms Monitor
Simple thermometer
Weather Radar Free
Deursigtige klok & weer is 'n volledige, totaal aanpasbare digitale horlosie en weervoorspellings program.

- Die program het die volgende kenmerke:
- 4 widget groottes, 2x1, 4x1, 4x2 en 5x2
- Verskeie skins om van te kies vir elke widget
- Verskeie weer ikoon skins
- Verskeie lettertipes vir tyd
- Outomatiese posisie (van foon/wi-fi of GPS) of fisies (gespesifiseer deur gebruiker)
-Wêreld weer en tyd: Vertoon plaaslike tyd en weer informasie vir 'n verskeie aantal plekke wêreldwyd.
- Temperatuur in Celsius of Fahrenheit
-Outomatiese of fisiese opdaterings periode
- Gedetailleerde weer wat die volgende insluit:
-Plaaslike tyd en tyd sone (vir lokasie)
-Sonsopkoms en sonsondergang tye
- Lengte van die dag
- Huidige toestande en temperatuur, daaglikse minimum en maksimum temperature
- Humiditeit en wind toestande
- Huidige stand van die maan (ikoon)
- 4 Dae weer voorspelling
- Weer voorspellings agtergrond gebaseer op weerstoestande en tyd (dag/nag)
- Verskeie "widget hotspots" (almal gebruiker gedefinieer om verskillende programme te aktiveer)
- Sisteem informasie word op widget vertoon ( foon en SD kaart geheue, WiFi of 3G status)

- Rapporteer asseblief enige probleme, voorstelle en versoeke per epos
  • Deursigtige klok & weer screenshot 1Deursigtige klok & weer screenshot 2Deursigtige klok & weer screenshot 3Deursigtige klok & weer screenshot 4Deursigtige klok & weer screenshot 5Deursigtige klok & weer screenshot 6Deursigtige klok & weer screenshot 7Deursigtige klok & weer screenshot 8Deursigtige klok & weer screenshot 9Deursigtige klok & weer screenshot 10Deursigtige klok & weer screenshot 11Deursigtige klok & weer screenshot 12Deursigtige klok & weer screenshot 13Deursigtige klok & weer screenshot 14Deursigtige klok & weer screenshot 15Deursigtige klok & weer screenshot 16

4.6
888,283 Totale
5 635,718
4 176,287
3 40,220
2 12,756
1 23,299

Changelog / Wat Nuut Is

Version 4.1.1.2

New!
- Allow 1 or 3 hour interval on 4x2 widgets with hourly forecast
- Remember radar camera zoom (premium version)
- Option to show Feels like temperature on regular 4x2 and 4x1 widgets (Widget settings, Advanced)

Fixes:
- Fix notification related issues
- Fix precipitation icon display on hourly forecast (snow/rain)

Bykomende Inligting

  • 4.1.1.2
  • Android 4.4+
  • Everyone
  • 50,000,000+